Lees, Gesels En Skryf

by

Write a Review

Ons uitgangspunt met die handleiding wat ons hier aanbied, is dat die tweede taal slegs behoorlik aangeleer kan word deur daarna te LUISTER, dit te LEES, dit te PRAAT en dit te SKRYF. Die hoofdoel van alle taalonderrig is per slot van sake die doeltreffende GEBRUIK van die taal, en daarom het ons ook daarna gestrewe om hierdie boek so prakties moontlik saam te stel. Omdat die gebrek aan die voldoende woordeskat een van die grootste struikelblokke by die aanleer van die tweede taal is, het ons die keuse van onderwerpe vir hierdie doel so omvattend en interessant moontlik probeer maak. Daarom is die metode van assosiasie en herhaling hier toegepas, m.a.w., die gedagtes, sinne en woordeskat is alles om een sentrale onderwerp gegroepeer en word dit in die daaropvolgende oefeninge gebruik, m.a.w. binne die konteks.

Lees, Gesels En Skryf Reviews | Toppsta

9780636004269

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Series

This is Book 7 in the Lees, Gesels En Skryf Series. See all Lees, Gesels En Skryf books here.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Lees, Gesels En Skryf'

Why not be the first to share your opinion?