Lees, Gesels En Skryf


Write a Review

Hierdie boek is bygewerk en aangepas by die 1985-sillabus vir die Senior Sekondere Kursus vir Afrikaans Tweede Taal Hoer Graad en is 'n voorsetting van die werk wat in die vorige standerds behandel is. Ons uitgangspunt met die handleiding wat ons hier aanbied, is dat die Tweede Taal slegs behoorlik aangeleer kan word deur daarna the LUISTER, dit te LEES, dit te PRAAT en dit te SKRYF. Die hoofdoel van alle taalonderrig is per slot van rekening die doelgestrewe om hierdie boek so prakties moontlik saam te stel. Omdat die gebrek aan voldoende woordeskat een van die grootste struikelblokke by die aanleer van die Tweede Taal is, het ons ons keurse van onderwerpe vir hierdie doel so omvattend en interessant moontlik probeer maak.

Lees, Gesels En Skryf Reviews | Toppsta

9780636004276

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Series

This is Book 1 in the Lees, Gesels En Skryf Series. See all Lees, Gesels En Skryf books here.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Lees, Gesels En Skryf'

Why not be the first to share your opinion?