Hierdie reeks boekies is opgestel in ooreenstemming met die gees en die inhoud van die nuwe leerplanne vir al vier provinsies en Suidwes-Afrika. Ons uitgangspunt met hierdie reeks is dat 'n taal, veral 'n tweede taal, net behoorlik aangeleer kan word deur daarna te luister, dit te lees, dit te skryf. Aangesien die hoofdoel van alle taalonderrig die doeltreffende Gebruik van die taal is, moet die taalstudie dus op die Lewende taal toegespits wees. Die patroon van elke les is: A. 'n Tekening wat as uitgangspunt vir elke Les dien. Die veronderstelling is dat die onderwyseres hier, veral, 'n besondere rol sal speel. B. Se, vra, antwoord, luister en later - lees. Hierdie afdeling vna elke les vloei voort uit A. C. Klankdril om die leerling van vroeg af reeds te leer om seker klanke korrek uit te spreek.
This is Book 5 in the Lees, Gesels En Skryf Series. See all Lees, Gesels En Skryf books here.
No one has written a review for 'Lees, Gesels En Skryf'
Why not be the first to share your opinion?