Hierdie reeks is spesifiek daarop gemik om afrikaans n plesier te maak. die leerders van Afrikaans as bekomende taal word deur die pragtig geillustreerde leerderboeke bekendgestel aan n verskeidenheid van Afrikaans soos dit in die omgang gebruik word deur n wye verskeidenheid van aktiwiteite en situasie. Die fyn uitgewerkete en klaskamerbeproefde aktiwiteite is daarop gemik om die Spesifieke en Kritieke uitkomstes vir die leerarea Taal, Geletterdheid en Kommunikasie te dek en integrering oor die kurrikulum heen te bevorder. Die leerder word aan situasies en karakters blootgestel waardeur nuwe woordeskat op n opwindende wyse aangeleer word. Assesseringsmetodiek word breedvoerig in die Onderwysersgids uiteengesit.
This is Book 1 in the Kaperjol Series. See all Kaperjol books here.
No one has written a review for 'Kaperjol: Afrikaans Vir Vandag'
Why not be the first to share your opinion?