Die titel van hierdie leerdervriendelike reeks se presies wat dit is: Afrikaans kan vir die nie-huistaal leerder ook plesierig wees! Die aktuele moderne materiaal is ontwikkel deur ervare skrywers en onderwyspraktisyns, en is deeglik getoets. Wat bied die reeks? Sistematiese verduidelikings van taalstrukture. 'n Groot verskeidenheid media tekste en oefening. Die ontwikkeling van funksionele taal sowel as kognitiewe vaardighede. Modeltoetseen vraestelle, Kommunikatiewe leersituasie. 'n Uitkomsgebaseerde benadering.
This is Book 2 in the MASKEW/SECKAP Series. See all MASKEW/SECKAP books here.
No one has written a review for 'Kaperjol'
Why not be the first to share your opinion?