Die titel van hierdie leerdervriendelike reeks se presies wat dit is: Afrikaans kan vir die nie-huistaal leerder ook plesierig wees! Die aktuele moderne material is ontwikkel deur ervare skrywers en onderwyspraktisyns, en is deeglik getoets. Wat bied die reeks? -Sistematiese verduidelikings van taalstrukture. -n Groot verskeidenheid mediatekste en oefening. -Die ontwikkeling van funksionele taal sowel as kognitiewe vaardighede. -Modeltoets een vraestelle -Kommunikatiewe leersituasie. -n Uitkomsgebaseerde benadering.
This is Book 2 in the Kaperjol Series. See all Kaperjol books here.
No one has written a review for 'Kaperjol: Afrikaans Vir Vandag'
Why not be the first to share your opinion?