Nuwe Afrikaans Sonder Grense

by
,
,
,

Write a Review

Nuwe Afrikaans Sonder Grense is n splinternuwe reeks met multikulturele inhoude vir elkeen wat Afrikaans as addisionel taal volgens die beginsels van uitkomsgebaseerde onderwys wil aanleer. Al die boeke is deeglik in plattlandse en stedelike skole getoets en n onderwysergids met wenke vir metodiek en volledige antwoorde is beskikbaar vir elke leerder boek. Nuwe Afrikaans Sonder Grense verseker dat leerders: -krities en kreatief op n verskeidenheid geskrewe en visuele tekste kan reageer -taalstrukture verstaan en dit in konteks kan toepas -sinvol in groepe kan kommunikeer en saamwerk om probleme op te los -inligting kan bekom en krities kan verwerk -interaktief te werk gaan in aktiwiteite soos rolspel, liedjies, gedigte, en klasprojekte hulle taalvaardighed (luister, praat, lees en skryf ) integreer -die geleentheid sal he om hulle vordering deurlopend te assesseer.

Nuwe Afrikaans Sonder Grense Reviews | Toppsta

9780636023178

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Series

This is Book 2 in the Second Language: Afrikaans Sonder Grense Series. See all Second Language: Afrikaans Sonder Grense books here.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Nuwe Afrikaans Sonder Grense'

Why not be the first to share your opinion?