Die Oxford storieboom is n opwindende leesreeks vir graad 1 - 4. 'n Holistiese taalbenadering word gevolg met die fokus op die storie self. Die benadering is gebaseer op die uitgangspunt dat selfs kinders wat nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel in staat is om n storie te interpreteer en oor te vertel. Die werkboeke en taakkaarte bevat aktiwiteite wat van die ontwikkeling van pre-leesvaardighede tot begripsvaardighede wissel.
This is Book 19 in the Storieboom Series. See all Storieboom books here.
No one has written a review for 'Storieboom'
Why not be the first to share your opinion?