Op Soek Na Aardrykskunde

by
,
,

Write a Review

Oxford Op Soek na Geografie voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoe gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat uitmuntendheid nastreef. Kenmerke sluit in: al die noodsaaklike hulpbronne is in die teks om onderwysers meer tyd vir onderrig te gee; 'n kaartafdeling in volkleur word in die boek verskaf; 'n groot klomp en verskeidenheid aktiwiteite konsolideer kennis en vaardighede; eksamenwoorde word in die teks belig om prestasie in eksamens te verbeter; en voorbeelde van eksamenvraestelle stel leerders in staat om vir eksamens te oefen.

Op Soek Na Aardrykskunde Reviews | Toppsta

9780195987324

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Op Soek Na Aardrykskunde'

Why not be the first to share your opinion?