Ken & Verstaan Wiskunde Graad 7 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie, maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Wiskunde-kennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids sluit in: 'n gedetailleerde onderrigplan om beplanning in die klaskamer te ondersteun, onderrigwenke wat die onderwyser verdere leiding met betrekking tot die onderwerpe in die leerdersmateriaal gee, uitgewerkte antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare hulpmiddels om in die klaskamer te gebruik.
No one has written a review for 'Study and Master Mathematics Grade 7 for CAPS Teacher's Guide Afrikaans Edition: Senior Phase'
Why not be the first to share your opinion?
Gladys Morgan, Sharon Hales and Janice Cunningham are respected and experienced teachers at leading primary schools in Jamaica. Karen Morrison and Daphne Paizee are world-renowned authors with many years experience in teaching and writing.
More about Karen Morrison