Ken & Verstaan Wiskunde is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie, maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Wiskundekennis kan voortbou.
No one has written a review for 'Study and Master Mathematics Grade 7 for CAPS Learner's Book Afrikaans Edition'
Why not be the first to share your opinion?
Gladys Morgan, Sharon Hales and Janice Cunningham are respected and experienced teachers at leading primary schools in Jamaica. Karen Morrison and Daphne Paizee are world-renowned authors with many years experience in teaching and writing.
More about Karen Morrison