Afrikaans Ons Taal

by
,
,
,

Write a Review

Hierdie reeks is gebaseer op praktykgerigte taalleer vir all sprekers met Afrikaans as hooftaal en bevat relevante tekste wat aansluit be die ervaringsveld van die leerder. Afrikaans on Taal sluit luister- en mondelinge aktiwiteite in, werk interaktief met stimulerende visuele tekste en laat die leerde die taal verken en taalbeginsels self ontdek. Dit bied die leerder die geleentheid om te lee hoe taalelemente funksioneer. n Wye verskeidenheid aktiwiteite help leerders om die tall aan te leer en toets nie bloot taalkennis nie. Vir die onderwyser is daar n beedvorige ontleding en duidelik uiteensetting van die inhoud volgens aktiwiteite (luister, lees, skryf en praat) en taalteorie, asook volledige informasie betreffende die kernbeginsels van uitkomsbaseerde onderwys (UGO) en riglyne by die implementering van UGO.

Afrikaans Ons Taal Reviews | Toppsta

9780636027435

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Series

This is Book 1 in the Afrikaans Ons Taal Series. See all Afrikaans Ons Taal books here.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Afrikaans Ons Taal'

Why not be the first to share your opinion?