Write a Review

Ster Stories Graad 3 is soos sy voorgangers in Graad 1 en 2 regte kinderboeke wat volgens spesifieke kriteria vir aanvangsleerders geskryf is. Met Ster Stories word daar van die veronderstelling uitgegaan dat kinders leer lees deur baie te lees. Vir die doel is daar dus 8 heerlike storieboeke met volkleur illustrasies ontwikkel met 4 vernuftige lees- en doenboeke wat die leerders aan 'n wye verskeidenheid niefiksie tekste blootstel. Elke Ster Storie kan gebruik word as integrerende krag om die leerprogram Taal, Geletterdheid en Kommunikasie in fase- en programorganiseerders te beplan, sodat gestelde leeruitkomste behaal word. Hierdie volkleur kinderboeke voldoen aan die vereistes wat aan 'n ge?ntegreerde benadering gestel word en dra by tot die ontluiking en ontwikkeling van basiese geletterdhede met betekenisgewing, funksionaliteit en genot as uitgangspunt.

Geld En Goeters Reviews | Toppsta

9780702140440
  • ISBN: 9780702140440
  • Pub Date: 1st January 2004
  • Publisher: Juta Gariep
  • Format: Paperback
  • Number of Pages: 0

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Series

This is Book 24 in the Sterstories Series. See all Sterstories books here.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Geld En Goeters'

Why not be the first to share your opinion?