Write a Review

Ster Stories Graad 3 is soos sy voorgangers in Graad 1 en 2 regte kinderboeke wat volgens spesifieke kriteria vir aanvangsleerders geskryf is. Met Ster Stories word daar van die veronderstelling uitgegaan dat kinders leer lees deur baie te lees. Vir die doel is daar dus 8 heerlike storieboeke met volkleur illustrasies ontwikkel met 4 vernuftige lees- en doenboeke wat die leerders aan 'n wye verskeidenheid niefiksie tekste blootstel. Elke Ster Storie kan gebruik word as integrerende krag om die leerprogram Taal, Geletterdheid en Kommunikasie in fase- en programorganiseerders te beplan, sodat gestelde leeruitkomste behaal word. Die wenkeboek het nuttige wenke en praktiese voorstelle vir: ge?ntegreerde geletterdheid; uitkomsgebaseerde onderwys in die praktyk funksionele assessering; praktiese strategie? hoe om gedifferensieerde leesmateriaal te gebruik in die verdere inoefening en verfyning van lees- en skryfvaardighede.

Ster Stories Reviews | Toppsta

9780702141515
  • ISBN: 9780702141515
  • Pub Date: 31st August 1999
  • Publisher: Juta Gariep
  • Format: Other
  • Number of Pages: 0

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Series

This is Book 19 in the Sterstories Series. See all Sterstories books here.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Ster Stories'

Why not be the first to share your opinion?

Books by this author

Ratings

  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)