Die Oxford Storieboom is 'n aanvangsleesreeks wat van die standpunt uitgaan dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak van 'n holistiese taalbenadering gebruik en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word.
This is Book 4 in the Storieboom Series. See all Storieboom books here.
No one has written a review for 'Storieboom'
Why not be the first to share your opinion?