Die Oxford intermediere atlas vir Suider-Afrika deel van 'n puik baanbrekersreeks, gebaseer op die jonste beskikbare kartografie. Die atlas is ontwerp om kernvaardighede en kennis in die intermediere fase te vestig, en die duidelike uiteesetting en vars perspektiewe maak dit 'n onontbeerlike hulpbron om die uitdagings wat die nuwe kurrikulum stel, met vertroue tegemoet te gaan.
No one has written a review for 'Oxford Intermediere Atlas Vir Suider-Afrika'
Why not be the first to share your opinion?