Afrikaans Sonder Grense


Write a Review

Hierdie boek is opgestel in ooreenstemming met die gees en die inhoud van die nuwe funksionele sillabusse wat tans in tweedetaalonderrig ingevoer word. Die werk is ingedeel in dertig lesreekse wat elk eis sistematiek vertoon, gegrond op voorgeskrewe leerplanaanduidings: luister en praat, lees en praat, lees en skryf, praat en skryf. Uit hierdie indeling is dit duidelik dat die volle taalvaardigheidspektrum - luister, verstaan, praat, lees en skryf - in berekening gebring is met 'n ietwat sterker beklemtoning as voorheen van die funksionele komponent. Die uitgangspunt by die skryf van die boek was om Afrikaans los te maak van 'n eensydige strukturele benadering en die leerling bewus te maak van die feit dat alle aspekte van lewe en werklikheid deur middel van Afrikaans verwoord kan word. Daarom is daar dan ook 'n sterk aanbod van gekontekstualiseerde taal in die boek, nie net vanwee die leespotensiaal daarvan of die moontlikheid tot begripstoetsing nie, maar ook om aan die leerling

Afrikaans Sonder Grense Reviews | Toppsta

9780636007369

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Series

This is Book 1 in the Afrikaans Sonder Grense Series. See all Afrikaans Sonder Grense books here.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Afrikaans Sonder Grense'

Why not be the first to share your opinion?

Ratings

  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)