Write a Review

Ruimland is 'n unieke taal- en leesreeks vir Afrikaans Eerste Taal. Die reeks fokus op die spesifieke uitkomstes vir die leerarea Taal, Geletterdheid en Kommunikasie en integreer ook ander leerareas soos Lewensorientasie en Wiskundigegeletterdheid.Die reeks ontwikkel kritiese denke, bevorder visuele geletterdheid en is geskik vir groep en individuele take. Dit sluit nou ook aan by die kind se ervaringsveld en vorm deel van 'n reeks wat strek van Graad 1 tot Graad 12. Die Ruimland-Pretleespak vir Graad 1 en 2 bestaan uit: 47 dierkaarte met raaisels, rympies, liedjies en interessante vrae wat kognitiewe en estetiese ontwikkeling bevorder; vyf plakkate om die leerleesproses te fasiliteer; drie afsonderlike blokspele bestaande uit prent-, woord- en klankblokke, met bypassende kaartjies vir die ontwikkeling van leesvaardigheid; 180 flitskaarte vir die vaslegging van leesvaardigheid; 95 leeskaarte; werkboeke wat skryfvaardigheid ontwikkel en geleentheid bied vir deurlopende assessering en Ruimlees en Pretlees leesboekies vir self-en voorlees. Die Ruimland Leerderboek kan saam of afsonderlik van die pak gebruik word. 'n Holistiese benadering tot taalonderrig word gevolg.
Die boek bestaan uit Storievelle en Speelvelle wat op die Storievelle reageer. In die Ruimgids Onderwysersgids, direkte leiding word aan die onderwyser gegee oor Kurrikulum 2005, metodologie en deurlopende assessering. Die leerderboek is gereproduseer in die onderwysersgids om verwysing te vergemaklik.

Ek En Jy Reviews | Toppsta

9780636022515

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

If you like this try

Series

This is Book 4 in the Ruimlees Series. See all Ruimlees books here.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Ek En Jy'

Why not be the first to share your opinion?

Books by this author

Books by this author

Ratings

  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)