Write a Review

Ruimland is n unieke taal- en leesreeks vir leerders van Afrikaans hooftaal. Die reeks fokus op die spesifieke uitkomste vir die leerarea Taal, Geletterdheid en Kommunikasie en integreer ook deurlopend met ander leerareas. Die reeks ontwikkel kritiese denke, bevorder visuele geletterdheid en is geskik vir groep- en individuele aktiwiteite. Dit sluit ook nou aan by die kind se ervaringsveld en vorm deel van n reeks wat strek van Graad 1 tot Graad 12. Ind die Ruimgids Onderwysersgids word direkte leiding aan die onderwyser gegee oor Kurrikulum 2005, metodologie en deurlopende assessering.

Ruimland Reviews | Toppsta

9780636016316

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

If you like this try

Series

This is Book 2 in the First Language: Ruimland Series. See all First Language: Ruimland books here.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Ruimland'

Why not be the first to share your opinion?

Books by this author

Books by this author

Ratings

  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)