Ayen het ’n droom: sy wil dans. Haar ouers dink nie dis ’n goeie idee nie, want hoe kan sy dans as sy Doof is en nie die musiek kan hoor nie? Maar Ayen is vasberade om te bewys dat sy kan, sy moet dit net ’n bietjie anders doen – en met ’n bietjie hulp. Ayen se voorneme word getoets toe sy besef die “hulp” wat sy kry haar skoolboelie, Joe, is. Sal sy al hierdie uitdagings kan oorkom en haar droom laat waar word?
This is Book 2 in the Once Upon a Sign Series. See all Once Upon a Sign books here.
No one has written a review for 'Once Upon a Sign #2: Ayen learns to dance'
Why not be the first to share your opinion?