Nicole en Appelliefie: Die heel beste geskenk

by
,

Write a Review

Nicole en Pappa trek in ’n nuwe huis in Kaapstad in ná die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik. Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop. Hier ontdek hulle ’n beseerde gansie wat hulle saamneem huis toe. Hulle bure help om die gansie gesond te kry en sommer gou voel die nuwe huis en straat soos ‘n ware tuiste.

Nicole en Appelliefie: Die heel beste geskenk Reviews | Toppsta

9781776250202

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Category

See More General fiction

See More Family & home stories

See More Animal stories

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Nicole en Appelliefie: Die heel beste geskenk'

Why not be the first to share your opinion?