Write a Review

Hierdie reeks vir die tweede taal is geskryf met die hoofdoel om elke leerling se gebruikskennis van Afrikaans teen 'n maksimum tempo te ontwikkel. Interessante en doeltreffende materiaal word in die hand van die onderwyser en leerling geplaas om taalontwikkeling doelgerig te versnel. A. Die afdeling wat vir LEES voorsiening maak, het twee doelstellings, nl. 1. om die leerling se leestegniek doeltreffend te ontwikkel, d.w.s. vir handop lees val die klem op vlotheid, uitspraak, frasering, stembuiging en gevoel en vir stillees val die klem op begrip. 2. om die leerling te laat besef watter genot hy uit lees kan put indien hy met gemak kan lees. Die interessante leesstof in hierdie reeks boeke sal die leerling prikkel om te wil lees. B. Vir die ander onderafdelings van die taal, d.w.s. woordeskatontwikkeling, luistervaardigheid en mondeling, poesie, skriftelike werk, taalleer en spelling word ruim voorsiening gemaak.

Loerie-leesreeks Reviews | Toppsta

9780636003644

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Series

This is Book 1 in the Loerie-Leesreeks Series. See all Loerie-Leesreeks books here.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Loerie-leesreeks'

Why not be the first to share your opinion?