Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe: Intermediate Phase

by
,

Write a Review

Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie, maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Geskiedenis- en Geografi e-kennis kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek: verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van al die modules wat in die kurrikulum vir Sosiale Wetenskappe voorgeskryf word, ontwikkel, sluit volkleur illustrasies, foto's en diagramme in, en bied nuwe en relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is. Die innoverende Onderwysersgids bied: stapsgewyse leiding met betrekking tot die onderrig van elke les en elke vorm van assessering, remedierings- en verrykingsaktiwiteite vir elke module, interessante voorstelle hoe om die kurrikulum met die leerder se leefwereld te verbind, 'n omvattende afdeling vir Formele Assessering met voorbeeldeksamenvraestelle en -memorandums, asook fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle om onderrig te ondersteun.

Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe: Intermediate Phase Reviews | Toppsta

9780521189170

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe: Intermediate Phase'

Why not be the first to share your opinion?