Write a Review

Ons wonder dikwels waar alles begin het, hoe presies evolusie werk, hoe slim die dinosourusse regtig was en of hulle inderdaad deur An meteoriet uitgewis is. Ons spekuleer oor waar die eerste mense gebly het en hoe hulle gekommunikeer het. Ons hoor van die Melkweg, Homo erectus, Lucy en die Bugs Bunny van die Klein Karoo, en ons wonder wie en wat hulle was a Al hierdie en vele meer fassinerende vrae word in di? besondere boek beantwoord. Die vraag en antwoord formaat sal by oud en jonk byval vind. Daar word gekyk na die ontstaan van die w?reld, die ongelooflike gedragspatrone en kenmerkende eienskappe van die Suid-Afrikaanse dinosourusse en plante wat miljoene jare gelede hier aangetref is, die oorsprong van ons vroe? oerouers en hoe ons stadig maar seker ge?volueer het.

Prehistoriese Lewe Reviews | Toppsta

9781868725052

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Series

This is Book 10 in the Questions & Answers S. Series. See all Questions & Answers S. books here.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Prehistoriese Lewe'

Why not be the first to share your opinion?