Stamstories, fases 10 - 14, is 'n reeks topgehalte fiksie wat spesiaal geskryf is vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak nodig het: hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met 'n goeie asook swakker ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word. Die titel is in vlakke verdeel om kinders aan ingewikkelder vertelvorme en 'n uitgebreide leeswoordeskat bloot te stel.
This is Book 61 in the Storieboom: Stamstories Series. See all Storieboom: Stamstories books here.
No one has written a review for 'Die Bont Broek'
Why not be the first to share your opinion?