Sasol Eerste Veldgids Tot Veldblomme Van Suider-Afrika

by

Write a Review

Hierdie gids maak deel uit van die Sasol eerste veldgids-reeks, wat spesiaal ontwerp is met die oog daarop om kinders in te lei in die geheime van die opwindende wereld om ons, om alles wat kruip en roer te ontdek en alles te leer oor hul habitat. Die klein gidse is propvol inligting wat onmisbaar is vir die ontluikende natuurkundige. Die bondige teks is maklik leesbaar en die nuttige kaarte en duidelike foto's maak dit moontlik om sommer met een oogopslag inligting te bekom oor 'n spesifieke spesie.

Sasol Eerste Veldgids Tot Veldblomme Van Suider-Afrika Reviews | Toppsta

9781868723140

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Series

This is Book 12 in the Sasol First Field Guide Series. See all Sasol First Field Guide books here.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Sasol Eerste Veldgids Tot Veldblomme Van Suider-Afrika'

Why not be the first to share your opinion?