Sasol Eerste Veldgids Tot Skoenlappers En Motte Van Suider-Afrika

by

Write a Review

Met behulp van kleurfoto's en - verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurkenner die meer algemene skoenlapper - en motgroepe in Suider-Afrika kan identifiseer. Kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe. Deel van die gewilde Eerste veldgids-reeks. Ander titels in die reeks sluit die volgende in: Natuurlewe; Spinnekoppe en skerpioene; Bome; Roofvoels; Algemene voels; Slange en ander reptiele; Insekte; Haaie, walvisse en dolfyne; Veldblomme; Soogdiere; en Visse.

Sasol Eerste Veldgids Tot Skoenlappers En Motte Van Suider-Afrika Reviews | Toppsta

9781868723119

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Series

This is Book 10 in the Sasol First Field Guide Series. See all Sasol First Field Guide books here.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Sasol Eerste Veldgids Tot Skoenlappers En Motte Van Suider-Afrika'

Why not be the first to share your opinion?