Nuwe Afrikaans Sonder Grense

by
,

Write a Review

Hierdie reeks is splinternuut vir Afrikaans tweede taal, deur die skrywers van die gewilde Afrikaans Sonder Grense. Dit is visueel prikkelend en gebruikersvriendelik en hou tred met die veranderende behoeftes van leerder en onderwsers. Kenmerke van Nuwe Afrikaans sonder Grense Grrad 8 is : ses lesreekse met prikkelende en aktuele temas wat mondelinge en groepwerk aanmoedig; n wye verskeideheid leestukke uit te werk van bekende en bekroonde Afrikaanse skrywers en uit die media; n multi-kulturele inhoud wat sal aanklank vind by alle kultuur-groepe van die Suid-Afrikaanse gemeenskap; n Taalgereedskap-afdeling bestaande uit n toeganklike uiteensetting van taalstrukture en n nuttige tematiese Woordeboekafdeling in tien tale.

Nuwe Afrikaans Sonder Grense Reviews | Toppsta

9780636023161

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Series

This is Book 3 in the Second Language: Afrikaans Sonder Grense Series. See all Second Language: Afrikaans Sonder Grense books here.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Nuwe Afrikaans Sonder Grense'

Why not be the first to share your opinion?