Hierdie leesreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling het opwindende leesaktiwiteite wat interaksie en gesprek in die klaskamer stimuleer. Die multi-kulturele inhoud verryk die leser se ervaringswereld. Pret-lesse met blokkiesraasels, raaisels, speletjies en grappies maak lees nog lekkerder. Verskillende tekssoorte soos rympies, stories, dramas, koerantberigte en prentverhale ontwikkel lees- en visuele geletterdheid. 'n Tematiese lesbenadering bevorder taal oor die grense van die leerareas heen, en treffende visuele materiaal en ontwerp prikkel leeslus.
This is Book 1 in the Lees Sonder Grense Series. See all Lees Sonder Grense books here.
No one has written a review for 'Die Kameelperd-boek'
Why not be the first to share your opinion?