Alkant Oliphant: 'n Inleiding Tot Die Literatuurwetenskap

by
,

Write a Review

Watter idee sal blindes van 'n olifant he? Miskien dink hulle dis 'n muur, 'n pilaar of 'n slang. Dit is di? analogie wat uitgebuit word in hierdie eerste Afrikaanse inleidende handboek tot die literatuurwetenskap. Die letterkunde is immers ook 'n omvattende verskynsel en die algemene literatuurwetenskap 'n veelsydige dissipline. Die letterkunde word dus vanuit verskillende teoretiese hoeke beskou. Moderne teoretiese sienings (bv. New Criticism, Nuwe Historisme en Postkolonialisme) word verduidelik deur 'n klassieke teks, Jan Rabie se Droogte, deurlopend m.b.v. hierdie teoriee te belig. Gerigte vrae oor ander Suid-Afrikaanse kortverhale help verder om hierdie nuwer teoriee vir plaaslike lesers bruikbaar te maak. Daarna word basiese vrae oor die literatuurwetenskap behandel. Die boek is 'n onontbeerlike hulpmiddel vir elke ernstige letterkundestudent en 'n moet vir elke onderwyser en dosent wat op hoogte wil bly met ontwikkelinge in die literatuurstudie.

Alkant Oliphant: 'n Inleiding Tot Die Literatuurwetenskap Reviews | Toppsta

9780627023385
  • ISBN: 9780627023385
  • Pub Date: 31st March 1998
  • Publisher: Van Schaik Publishers
  • Format: Paperback
  • Number of Pages: 303

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Alkant Oliphant: 'n Inleiding Tot Die Literatuurwetenskap'

Why not be the first to share your opinion?

Ratings

  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)