Hierdie titels is geskik vir gevorderde lesers. Elke titel konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte, perde, muise, sade en blomme, en die see. Elke titel word in drie dele verdeel: 'n avontuur verhaal, feitelike inligting, en 'n tradisionele verhaal. Die titels sal leerders aanmoedig om hul belangstelling uit te brei en ook om ander boeke oor hierdie temas te lees.
No one has written a review for 'Nog Tarentale Die Skoorsteenveer'
Why not be the first to share your opinion?