Oxford Suksesvolle Rekeningkunde

by
,

Write a Review

Oxford suksesvolle rekeningkunde help leerders en onderwysers om met vertroue aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulumverklaring te voldoen. Die kursus is ryk aan inhoud en steun die ontwikkeling van vaardighede, kennis, waardes en houdings deur middel van talle praktiese aktiwiteite. Die Oxford suksesvolle-reeks is in skole getoets om te verseker dat elke les, aktiwiteit en assesseringstaak suksesvol in Suid-Afrikaanse klaskamers geimplementeer kan word.
Kenmerke: omvattende dekking van al die leeruitkomste en assesseringstandaarde in die leerdersboek en onderwysersgids gee aan onderwysers die versekering dat die hele kurrikulum gedek word; roosters met gedetailleerde kurrikuluminligting in die onderwysersgids help onderwysers om die kurrikulum met vertroue te implementeer; werkskedules en lesplanne wat maklik is om te gebruik, bespaar voorbereidingstyd; antwoorde op alle vrae en aktiwiteite in die onderwysersgids help onderwysers om doeltreffender voor te berei en te onderrig; lesse wat in kompakte dubbelblad-formaat aangebied word, maak beplanning en onderrig maklik; eenhede in die leerdersboek bevat assesseringsaktiwiteite wat onderwysers help om sonder moeite te assesseer; aktiwiteite is goed gestruktureerd en noukeurig ontwerp, wat geleidelike vordering en effektiewe eksamenvoorbereiding verseker; verduidelikings van sleutelkonsepte in die woordelys help leerders om moeilike konsepte te verstaan en verseker begrip en beter resultate.

Oxford Suksesvolle Rekeningkunde Reviews | Toppsta

9780195983586

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Series

This is Book 2 in the Oxford Suksesvolle Rekeningkunde Series. See all Oxford Suksesvolle Rekeningkunde books here.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Oxford Suksesvolle Rekeningkunde'

Why not be the first to share your opinion?

Ratings

  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)