Lewensvaardighede Onder Hande

by
,
,

Write a Review

'n Buigsame onderrig- en leerhulpmiddel vir lewensvaardighede in die grondslagfase. Hierdie kursus, gebaseer op die hersiene nasionale leerplan konstatering, le spesiale klem op die versterking van die leerder se positiewe selfbeeld en bevorder kritiese en skeppende denke. Dit wakker respek aan vir die uiteenlopenheid van Suid-Afrikaanse kultuurgebruike en gelowe. Die leerdersboek gebruik werklike lewensituasies en kontekse om leerders by aktiwiteite te betrek wat hulle sal help om die leeruitkomste te vermag. Die onderwysersgids omlyn die leeruitkomste en beoordelingstandaarde vir elke aktiwiteit met riglyne vir die beoordeling daarvan. Die werkboek is vol prikkelende aktiwiteite wat die material in die leerdersboek saamvat en uitbrei.

Lewensvaardighede Onder Hande Reviews | Toppsta

9780702160530
  • ISBN: 9780702160530
  • Pub Date: 31st December 2002
  • Publisher: Juta Gariep
  • Format: Paperback
  • Number of Pages: 183

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Series

This is Book 2 in the Lewensvaardighede Onder Hande Series. See all Lewensvaardighede Onder Hande books here.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Lewensvaardighede Onder Hande'

Why not be the first to share your opinion?