Ster stories vir die grondslagfase is bygewerk en opgegradeer om te voldoen aan die vereistes van die hersiene nasionale kurrikulumverklaring met: vir leerders - nuwe stories, reuseboeke wat groeplees moontlik maak, werkblaaie met kommunikasie-aktiwiteite; vir opvoeders - 'n werkboek met leerprogramme, wenke vir aktiwiteite by werkstasies.
This is Book 5 in the Sterstories Series. See all Sterstories books here.
No one has written a review for 'Waar Slaap Jy?'
Why not be the first to share your opinion?