Kaperjol: Afrikaans Vir Vandag

by
,

Write a Review

Leerders van Afrikaans as bykomende taal word in hierdie pragtig geillustreerde Leerdersboek, in die vorm van n tienerdagboek, bekendgestel aan die wel en van karakters in n wye verskeidenheid aktiwiteite en situasies word algemene Afrikaan gebruik vir ge?ntegreerde taalwerk, met n fokus op effektiewe kommunikasie. die fyn uitgewerkte en klaskamerbeproefde aktiwiteite is daarop gemik om die spesifieke en kritieke uitkomste vir die leerarea Taal, Geletterdheid en Kommunikasie te dek en integrering oor die kurrikulum heen te bevorder . Die leerder word aan situasies en karakters blootgestel waardeur nuwe woordeskat op n opwindende wyse aangeleer word. assesseringsmetodiek word breedvoerig in die Onderwysersgids uiteengesit. Die Kaperjol Graad 6 leesboek ( n Bos vol vuur ) is ontwikkel vir gebruik saam met die Leerdersboek. Dit bied n boeiende verhaal met pragtige illustrasies wat bedoel is om die leerder se verbeelding te prikkel en visuele geletterdheid te bevorder.

Kaperjol: Afrikaans Vir Vandag Reviews | Toppsta

9780636027879

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Series

This is Book 2 in the Second Language: Kaperjol: Afrikaans vir vandag Series. See all Second Language: Kaperjol: Afrikaans vir vandag books here.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Kaperjol: Afrikaans Vir Vandag'

Why not be the first to share your opinion?

Ratings

  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)