Huishoudkunde in Konteks

by
,

Write a Review

Hierdie Aktiwiteitboek is 'n opwindende nuwe onderwyserhulpmiddel, propvol stimulerende oefeninge. Die lewendige illustrasies en oorspronklike ontwerp maak dit toeganklik vir gebruik deur sowel onderwyser as leerling. Die A4-grootte bladuitleg is spesifiek gebruik om duplisering vir klasgebruik te vergemaklik. Die boek bied nie net aan die onderwyser 'n maklik hanteerbare, sillabusgerigte hulpmiddel nie, maar ook aan die leerling die geleentheid vir ontdekking en ontwikkeling binne die vakonteks.

Huishoudkunde in Konteks Reviews | Toppsta

9780636016033

Share on

Videos

If you would like to provide a video review please sign up to our video panel.

Series

This is Book 2 in the Huishoudkunde in Konteks Series. See all Huishoudkunde in Konteks books here.

Sign up to our newsletter for...

Free Book Giveaways, Recommendations & more

Be the first to write a Review


No one has written a review for 'Huishoudkunde in Konteks'

Why not be the first to share your opinion?

Ratings

  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)
  • (0 Reviews)