Rimpelstories is 'n splinternuwe Afrikaans reeks wat spesifiek daarop ingestel is om leerders en onderwysers by te staan met die implementering van Kurrikulum 2005 vir Afrikaans moedertaal sprekers. Die Rimpelstories Leesboekies, wat gedifferensieer op vier vlakke, is volledig geintegreerd om al die Leerareas te dek. Hulle het volkleur illustrasies en oorspronklike tekste binne die kind se leefwereld. Die Onderwysergidse gee volledige leiding oor hoe om die leesreeks aan te bied.
This is Book 2 in the Rimpelstories Series. See all Rimpelstories books here.
No one has written a review for 'Hoe Laat is Dit?'
Why not be the first to share your opinion?