Hierdie leesboeke wat plaaslik vervaardig is, is geskik vir Fases 10-14 en is prettig asook lesersvriendelik. Die titels is propvol kleurfoto's en illustrasies, met talle aktiwiteite om leesvaardighede en -begrippe aan te moedig. Ses volkleur feiteboekies is die nuutste toevoeging tot die reeks. Leesoefening in feitemateriaal en kennisuitbreiding word op 'n interessante manier aangepak.
No one has written a review for 'Dis 'n Feit: Ons Ongewing'
Why not be the first to share your opinion?